Aardklop Kunste Fees - 2009
Die mense wag vir een van Take 5 Comedy se 5 vertonings om te begin, tydens Aardklop.
Hannes Brummer in action.
Melt Sieberhagen in aksie.
White Warrior in aksie.
Nog 'n crowd wag by nog een van Take 5 Comedy se shows by Aardklop.
Take 5 Comedy groet die crowd by ons laaste show by Aardklop. Dit was great. Hoop ons sien julle volgende jaar weer.