Take 5 Comedy het al verskeie kere die koerante getref hierdie jaar en die meeste gigs was baie suksesvol.
Hierdie Gigs is altyd suksesvol en vroeg is alle plekke alreeds bespreek. Die laaste gig die 29ste Oktober was die mees suksesvolste tot dusver. Daar was meer as 250 mense wat kom kyk het en dit beteken net vir ons dat Afrikaanse komedie is op die wenpad. |