Home | Comedians | Photos | Bookings | Shows | Fan Club


Innibos Fees - Nelspruit 2009

Hannes Brummer, Die White Warrior en Melt Sieberhagen maak reg vir die eerste van 3 vertonings by Innibos

Hannes rock die crowd by Innibos!



White Warrior en Melt Sieberhagen in aksie by Innibos!

Die crowd hier bo wag vir nog een van ons shows om te begin en toe begin hulle lag!

Thanks vir die mense van Nelspruit vir julle great support!

Sien julle volgende jaar!!!

 

NEXT


© Copyright 2008. Take 5 Comedy Promotions. All Rights Reserved.
s