
Om mense te laat lag maak my gelukkig en hier is ek besig om presies dit te doen! Om grappe en stories te vertel is al van kleintyd af een van my groot liefdes.
Maak nie saak hoe groot of hoe klein die crowd is nie, hulle is altyd spesiaal vir my.
Die rede vir die indiaanse drag is my liefde vir indiaane en die feit dat wanneer hulle iets in die lewe neem
altyd iets in ruil daarvoor terug gee.
|